
As jy sien:
* Hoedat Christenskap elke dag deur die wereld afgebreek word,
* Hoe die Christen en selfs Jesus Christus self belaglik gemaak word in die media.
Dink jy Suid-Afrika is ryp vir n godsdienstige herlewing?
Maar is ons gereed daarvoor?
Die Jesus as Koning stigting dink nie so nie.
Ook het ons nie die simpatie van die media om ons te help nie.
Herlewing sal op die ou manier moet kom en versprei: met predikers wat voor lewende gehore van duisende mense kan preek en die boodskap verkondig, totdat die hele land aan die brand is vir Jesus Christus.
Ons het 'n Christen tempel nodig – een wat minstens 200 000 mense op n keer kan huisves!
Mense moet daar:
Die evangelie met ander deel, Hulle eie musiek maak tot God se eer, Sommer net die Here saam geniet.
Dit is waaroor hierdie webwerf gaan.
Lees gerus verder!